Suidpunt Youth Angling Development Program
A Big Thank you from Suidpunt Youth Angling Development
Suidpunt recently sponsored a trip to the Two Oceans Aquarium in Cape Town for our fully paid up junior
members, all 15 of them.
The youngsters where transported there and back by a local Taxi Operator, Mr Jones
We left for Cape Town at 06H30 on Thursday and arrived at the Aquarium at about 10h00, all eyes and eager to
learn new things about the ocean.
We saw our local species in an extremely well simulated environment, and learnt about our endangered
species, like Kob, Steenbras and Galjoen.
We thank Suidpunt Deep Sea Angling Club for making this trip possible!
On 21 Jan 2010, a group of young anglers from Zoetendal Academy enrolled in the Youth Angling Development
program for 2010.
An invitation was sent to all the schools in our local vicinity, Struisbaai North Primary, Bredasdorp Primary,
and Ruens College as well as Zoetendal Academy.
The first lesson included, safety, protection against the elements, reading the sea and our Fish Species.
.jpg)
5 Spesie
Ons jeug hengel groep het hierdie afgelope naweek deelgeneem aan die 5 Spesie kompetisie te
Struisbaai.
Daar was groot opgewondenheid toe almal oorkant die hawemuur op die klippe byeengekom het, en lyne
begin natmaak is. Alhoewel die vis maar traag was, het Olive Noble en Teegan De Kock elk twee Strepies gevang. Daar
het ook twee seekatte uitgekom, waarvan die een vir aas aangewend was, en die ander een gebere is vir n latere
hengel uitstappie. Elke deelnemer het n hoed van Omoto ontvang en n geskenkpakkie vanaf die reelingskomitee.
JULY 2010
Die afgelope Sokker wereldbeker en gepaardgaande winterweer, het maar min tyd vir enige hengel
gebied, en uiteindelik kon ons weer verlede donderdag byeenkom by Struisbaai hawe vir n bietjie hengel.
Vis was maar skaars, en n mooi Wildeperd deur Jaco Beeselaar het darem vir n bietjie opwinding
gesorg.

JACO BEESELAAR SE WILDEPERD
Ons beplan nou n dag uitstappie na die Akwarium in Kaapstad vir n kykie na die ryk seelewe om ons
kus.
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
Choose an image to begin
|